Brandvlei woonhuis en besigheid te koop -

R680 000

Besigheid: Die Windpomp Restaurant & Gastehuis - onderhewig aan ondertekening van nuwe huurkontrak met eienaar van perseel.

 

Woonhuis: 3 slaapkamer woonhuis met ingeboude kaste, 2 x sitkamers, binne- braai onthaalarea, kombuis, enkel garage. Erf grootte: 5913 vierkante meter